SONG: afrikaners is plesierig (acoustic) ARTIST: karen zoid ALBUM: poles apart TYPE: Guitar Tablature chords used ,. ... (bar) (Bar) e:|-0-| |-3-| |-0-| |-2-| |-3-| |-7-| |-0-| |-0-| a:|-2-| |-2-| |-0-| |-4-| |-5-| |-9-| |-0-| |-3-| d:|-2-| |-0-| |-0-| |-4-| |-5-| |-9-| |-3-| |-2-| g:|-0-| |-0-| |-2-| |-3-| |-6-| |-8-| |-3-| |-0-| b:|-3-| |-3-| |-3-| |-2-| |-3-| |-7-| |-2-| |-1-| e:|-3-| |-3-| |-2-| |-2-| |-3-| |-7-| |-0-| |-0-| onthou by die D add die pinkie op die 6 de snaar fret 3 vir cool extra effect G(Bar) ipv open G speel 'n barre chord selfde geld vir die B afrikaners is plesierig INTRO: ,. .. ,. ,. .. /,. ,. .. ,. ,. .. /,. (Bar) i'd like to introduce myself johanna ertjekollo (Bar) and this is the alternative you was so saf 'n molo (Bar) haai jy loop verby ons is mos dekadent (Bar) peace brother give me five of suig jou peperment (Bar) jy's cool jy spoel jou mond met aquafresh (Bar) en leer mos al van hip hop in jou ma se creche (Bar) ja this is alternative but we're not primative (Bar) some het nog hare op hul lyf but we just like to live CHORUS afrikaners is plesierig .. dit kan julle glo hulle hou van partytjie .. en dan maak hulle so ,. .. babe's jy nog lief vir my ,. .. babe's jy nog lief vir my yeh ,. .. babe's jy nog lief vir my ,. ek gaan iemand anners kry luister hier jou yuppie scum (Bar) jou preconceived millennium man ek maak jou kwaad want ek weet ek kan (Bar) gee my nog 'n vatlap government plan en die bedelaar staan met sy uitsteek hand (Bar) en vra my vir nog twee rand mense vrek oor die hele land (Bar) en die res sit op clifton se strand en die music is vinnig, ek raak opgepsyche (Bar) if you don't like it, whatever take a hike almal is anners, se maar wat jou pla (Bar) hou net op om vrae te vra CHORUS afrikaners is plesierig .. dit kan julle glo hulle hou van partytjie .. en dan maak hulle so ,. .. babe's jy nog lief vir my ,. .. babe's jy nog lief vir my yeh ,. .. babe's jy nog lief vir my ,. ek gaan iemand anners kry i'de like to now excuse myself (Bar) hul sit honde op mense ek gaan liewer skape tel (Bar) op radio sonder grense (Bar) ja jy fix my krieket en miskien my rugby bobby skinstad hoe's daai been (Bar) ek kyk nie currie cup nie (Bar) jy's koel jy voel 'n veer vir global warming betogers moet iets anners doen (Bar) pamflette lees is boring (Bar) alles is affirmative al is jou baas verwand kant sou ook geen kant kon kies (Bar) so swot maar wyl jy kan (Bar) die bank die bank die bank vra te veel rente (Bar) ek speel maar eerder pinball met my 50 sente (Bar) ek het nie pms nie, ek's net 'n natural bitch (Bar) i like to play my guitar, but i don't have perfect pitch CHORUS afrikaners is plesierig .. dit kan julle glo hulle hou van partytjie .. en dan maak hulle so ,. .. babe's jy nog lief vir my ,. .. babe's jy nog lief vir my yeh ,. .. babe's jy nog lief vir my ,. ek gaan iemand anners kry ,. .. iemand anners kry ,. .. iemand anners kry ,. .. iemand anners kry ,. .. iemand anners kry die weergawe van afrikaners is my favourite, en word meestal by die live gigs gespeel. strumming is baie dieselfde as deurmekaar en the reason. voel vry om my te kontak indien