Artist : Koos Kombuis Song ; Liefde uit die oude doos Standard Tuning EADGBE Intro Pick Randomly : x 2 Verse 1 Ek wil lewe in jou skaduwee Ek wil jou blik oor alles voel Elke oggend as die son opkom Oor my bed en kas en stoel. Verse 2 ek wil weet net hoe en wat jy is ek wil jou fynmaal op die wal ek wil jou rook soos goeie kruie uit die diepste diepste dal Chorus ek wil jou dophou as jy luister na die woorde van matrose ek wil saamgaan op jou strooptog ek wil deel in jou sigose kuns is edel, kuns is boos kuns is nogtans skadeloos kind van sonde kind van troos kind van liefde uit die oude doos liefde uit die oude doos liefde uit die oude, oude doos liefde uit die oude doos Liefde uit die oude doos